fbpx

Terror!

So genoem want sy het almal geterroriseer toe sy klein was. Ook ‘n aanneem kat. Kon nie boomklim om haar lewe te red nie. Het gereeld uitgeval. Sy het vir die eerste jaar van haar in Bothville saam met my dogter gebly. Daar was geen bome nie. Toe sy by ons kom moes sy vir die eerste keer leer boomklim. Klink bietjie soos ‘n olifant as sy op die dak loop.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *