fbpx

STEFANUS – DIE HOENDERHAAN EN SY DAMES

Nog ‘n karakter op Doornbosch is Stefanus. Hy het hier ge-arriveer as die mooiste haan in die geweste. Met sy drie dames, Mathilda, Gertruida en Antoinette. Hier het hy regeer en al wat ‘n indringer is verjaag. ‘n Absolute skrikbewind gevoer teen mens en dier. Nou in sy oudag het hy ietwat bedaar en verskyn elke oggend en aand voor die kombuisdeur vir sy etes. Sy seun Sebastiaan het nou die teuels oorgeneem in die hoenderhok.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *