Nog โn karakter op Doornbosch is Stefanus. Hy het hier ge-arriveer as die mooiste haan in die geweste. Met sy drie dames, Mathilda, Gertruida en Antoinette. Hier het hy regeer en al wat โn indringer is verjaag. โn Absolute skrikbewind gevoer teen mens en dier. Nou in sy oudag het hy ietwat bedaar en verskyn elke oggend en aand voor die kombuisdeur vir sy etes. Sy seun Sebastiaan het nou die teuels oorgeneem inย dieย hoenderhok.
